558 dae (eBoek): n Ware verhaal (Afrikaans Edition)

558 dae (eBoek): n Ware verhaal (Afrikaans Edition)

Product ID: B01BI3KE1W Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

558 dae (eBoek): n Ware verhaal (Afrikaans Edition)

558 dae van hel. Twee siele verenig in liggaam en gees. Een almagtige God. Dit is die verhaal van Yolande en Pierre Korkie, wat deur Al Qaeda ontvoer is, soos vertel deur Yolande. Pierre het dit nie oorleef nie.
In hierdie roerende verhaal herleef Yolande die paartjie se ontvoering en gewelddadige skeiding van hulle kinders en die lewe soos hulle dit geken het. In 558 DAE deel Yolande alles wat sy tydens hierdie afskuwelike tydperk ervaar het; van die oomblik wat hulle ontvoer is, haar vrylating en uiteindelik die mislukte reddingspoging om Pierre te bevry.
Dit is ’n ware verhaal van ’n tipe liefde wat min paartjies ooit sal ervaar, van geloof wat sterker word deur lyding en van vergifnis wat kragtiger is as menslike grense. Dit is die storie van 558 DAE.
16 bladsye volkleur-foto’s uit Yolande se persoonlike album, inskrywings uit Pierre se joernaal terwyl hy in aanhouding was en ’n roerende laaste brief van Yolande aan Pierre is in die boek ingesluit.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Yolande Korkie
Binding
Kindle Edition
EISBN
9781431615766
Format
Kindle eBook
Label
CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Manufacturer
CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
NumberOfPages
502
PublicationDate
2016-02-04
Publisher
CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
ReleaseDate
2016-02-04
Studio
CHRISTELIKE UITGEWERSMPY