Bloedvreemd (Afrikaans Edition)

Bloedvreemd (Afrikaans Edition)

Product ID: B00Y7A9JTC Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Bloedvreemd (Afrikaans Edition)

Tydens ’n gesinsvakansie raak die sewejarige Anneke siek en draai by die dood om. Sy herstel, maar met ernstige nagevolge: Weens breinskade word haar verstandelike agteruitgang elke maand meer sigbaar. Om die sprankelende kind wat lag en presteer te behou, en die naderende gestremdheid af te weer, gaan die gesin op ’n soektog na ’n wonderkuur. Alles word probeer, van alternatiewe behandelings en ’n vreemde dieet tot ’n besoek aan die profeet TB Joshua in Nigerië. Soos die siekte toeneem, word alles vir Juliana vreemd en onherkenbaar – haar kind, syself en haar gesin. Sy voel onbevoeg om haarself of haar gesin te red, ten spyte daarvan dat sy as psigoterapeut juis in trauma spesialiseer. Haar eens vrolike huis word ’n plek waar elke lid van die gesin op ’n ander manier leer om te oorleef. Want Anneke se siekte laat almal se unfinished business uit die kas val. Juliana se pad na aanvaarding dwing haar uiteindelik om ook op haar eie spore terug te loop en haar idee van ma-wees te heroorweeg.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Juliana Coetzer
Binding
Kindle Edition
EISBN
9781868426935
Format
Kindle eBook
Label
Jonathan Ball Publishers
Manufacturer
Jonathan Ball Publishers
NumberOfPages
218
PublicationDate
2015-05-18
Publisher
Jonathan Ball Publishers
ReleaseDate
2015-05-18
Studio
Jonathan Ball Publishers