Description
Condition - Very Good
The item shows wear from consistent use, but it remains in good condition and functions properly. Item may arrive with damaged packaging or be repackaged. It may be marked, have identifying markings on it, or have minor cosmetic damage. It may also be missing some parts/accessories or bundled items.
Dekmantel (Afrikaans Edition)
Dekmantel is 'n finansiële misdaadroman - eerder 'n howdunnit as 'n whodunnit - met gierige karakters wat nie skroom om mekaar te verneuk of te vermoor nie. Privaatspeurder Willem Lotriet maak grootliks sy bestaan uit die agtervolging van ontroue eggenote waarmee hy skaars sy Tazz se paaiement kan betaal. Wanneer hy deur John Lombard genader word om vir Sanet de Villiers op te spoor, glo hy sy geluk het gedraai. Willem besef algaande dat hierdie saak veel meer as 'n blote opsporing is. Daar is geld ter sprake. Groot geld. Genoeg om iemand tot moord te dryf ...