Die eks-noodgeval (Afrikaans Edition)

Die eks-noodgeval (Afrikaans Edition)

Product ID: B07GBVNMK5 Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Die eks-noodgeval (Afrikaans Edition)

Alana de Koker het die Kaap vir die Goudstad verruil om oor te begin. Sy wil haar aandag uitsluitlik toespits op haar nuwe werk in die trauma-eenheid. Sy móét hard en voortdurend werk, nuwe uitdagings aanvaar en bemeester: enigiets om die duiwels uit haar kop te hou. Dan hoor sy ’n bekende stem agter een van die gordyne by ongevalle. Op die bed lê die laaste persoon op aarde wat sy wou sien. Braam Smit is steeds so aantreklik op sy sorgelose manier. Na vyf jaar moet sy haarself steeds herinner om kalm te bly wanneer hy net na haar kyk. Braam is nie die man vir haar nie. Haar kop kan tog nie verkeerd wees nie? Hoekom voel dit dan of haar hart en lyf ander idees het? Dis ’n ander Alana wat nou voor Braam staan. En sy sal als in haar vermoë doen om seker te maak hy sien nie dat haar wonde steeds rou is nie.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Cecilia Steyn
Binding
Kindle Edition
Edition
1
EISBN
9780624085751
Format
Kindle eBook
Label
Hartklop
Manufacturer
Hartklop
NumberOfPages
190
PublicationDate
2018-08-06
Publisher
Hartklop
ReleaseDate
2018-08-20
Studio
Hartklop