Die onaantasbares (Afrikaans Edition)

Die onaantasbares (Afrikaans Edition)

Product ID: B075ZPDQQB Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Die onaantasbares (Afrikaans Edition)

Die sprong van huursoldaat na huurmoordenaar was seker onvermydelik. Maar om dan te gaan
staan en verlief raak, dodelik.
Toe die Sluiper se kamerade hom verraai, het sy siel gesterf. In ’n land waar kontrakmoorde
toenemend die gang van sake bepaal, begin hy sy dienste beskikbaar stel aan diegene wat van ’n
lastigheid ontslae wil raak. ’n Tsoenami van moorde volg. Liefde het tog niks daarmee te doen
nie, het hy gedink. Totdat dinge skeefloop en Tes Mallet vermoor word. Deur wie? Hoekom?
Wat wel seker is, is dat die Sluiper hulle gaan kry. Bloed sál vloei.
Die Onaantasbares is hulle wat glo hulle is onkwesbaar. Elkeen dink hy’s Superman. Almal is
lief vir hom en lood penetreer hom nie. Hy dink mespunte breek teen sy groot hart. Hy oorweeg
nie die moontlikheid dat hy nie die oggendson sal sien nie. Of dat die Sluiper reeds in sy
huis is nie. Een oomblik sien hy sy makkers op kanaal 404 in ’n optog êrens, hy gryp die afstandbeheer,
roep sy vrou, verstel die volume, knak ’n bier op die revolution, en bloei dan dood deur
’n klein gaatjie agter in sy skedel.
Aksiebelaai, volwasse en brutaal, maar altyd besinnend. Met Die Onaantasbares betree
Hofmeyr die skaduwêreld van huurmoord en misdaad. Van verraad en boetedoening. Wat
elders moontlik vergesog is, is hier ’n gegewe – heel waarskynlik terwyl jy hier lees, want die
Sluiper is aan’t beweeg. Sonder kontrak.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Steve Hofmeyr
Binding
Kindle Edition
Edition
1
EISBN
9781776092697
Format
Kindle eBook
Label
Zebra Press
Manufacturer
Zebra Press
NumberOfPages
208
PublicationDate
2017-10-01
Publisher
Zebra Press
ReleaseDate
2017-10-01
Studio
Zebra Press