Lem (Afrikaans Edition)

Lem (Afrikaans Edition)

Product ID: B016UH8MMO Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Lem (Afrikaans Edition)

Lemmer Bosman se letsels kom van lank voor die DRK-oorlog, toe hy ’n weggooikind was wat uit asblikke geëet het, tot die vrou wat hom bloot vir haar gevat het sy ma geword het en hom ’n nuwe lewe gegee het.

Maar niemand kan dié gewese Spes Ops-man red toe hy na sy oneervolle ontslag ’n “sekuriteitsfirma” se werk in Gaborone gaan doen en uitvind die idee was eintlik dat hy met sy lewe moes betaal nie. Vir sy opdraggewers, wie se tentakels tot diep in die regering strek, kan dit besondere ongemak veroorsaak dat hy nou nog lewend is en bewyse van die komplot kan toon. Want hulle skuld mekaar soveel gunste dat niemand sy weg oop sal kan sien om ’n man te red wat vir ses jaar onskuldig in die tronk gesit het nie. En ten minste een van hulle is stapelgek ná sy jeug van mishandeling en bloedskande.

Lem is egter nie die enigste een wat teen ’n oormag stry nie. ’n Vrouespeurder besef haar opdragte is bloot skyn, die skuldiges en haar hoof is ou vriende. En ’n joernalis wat oor opspraakwekkende sake wou berig, bevind haar by die skinderblad – tot ook sy ’n besluit neem, want Lemmer Bosman se saak het haar saak ook geword.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
LAPA Uitgewers
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2015-10-18T08:21:17.000Z
Format
Kindle eBook