NUWE TESTAMENT EN PSALMS: ’n Direkte Vertaling (Afrikaans Edition)

NUWE TESTAMENT EN PSALMS: ’n Direkte Vertaling (Afrikaans Edition)

Product ID: B00IXL90I6 Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

NUWE TESTAMENT EN PSALMS: ’n Direkte Vertaling (Afrikaans Edition)

Dié publikasie is die vrug van die Bybelvertalingsprojek wat aangepak is op versoek van die kerke wat die Bybel in Afrikaans gebruik. Hierdie bronteksgeoriënteerde direkte vertaling spreek die behoefte aan vir ’n Bybel wat so na moontlik aan die bronteks, maar steeds goed verstaanbaar, is. Die direkte vertaling streef daarna om die Bybel só te vertaal asof die skrywers se woorde direk aangehaal word, met behoud van beelde, metafore, styl en struktuur maar in vloeiende, idiomatiese Afrikaans.

Hierdie is die vierde Afrikaanse vertaling wat deur die Bybelgenootskap hanteer word. Die eerste Bybel in Afrikaans het in 1933 verskyn en die hersiene uitgawe daarvan in 1953. In 1983 het ’n nuwe vertaling verskyn en in 2007 is Die Bybel vir Dowes gepubliseer. Laasgenoemde vertaling word tans onder die titel Die Bybel vir almal gepubliseer.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Bible Society of South Africa
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2014-03-10T00:00:00.000Z
Format
Kindle eBook