Omdat jy my liefhet (Afrikaans Edition)

Omdat jy my liefhet (Afrikaans Edition)

Product ID: B07H9BLMKF Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Omdat jy my liefhet (Afrikaans Edition)

Dis Livie Mulder se beurt om vir ’n maand in haar oorlede tante se huis op Greyton te gaan bly. Dis beslis nie die ideale bepaling in die testament nie, maar Livie benodig die erfporsie om uiteindelik ’n belangrike droom te verwesenlik. Sy moet egter noodgedwonge op mense aangewese wees wanneer alles nie volgens plan verloop nie. Bart Coetzee red haar telkemale uit ’n penarie. Dis ongelukkig dieselfde man wat haar van die eerste oomblik af verkeerd opgevryf het. Die feit dat hy dodelik aantreklik is, maak haar rug net nog stywer. Bart het Greyton toe gekom om stil te lewe, en om te probeer ontsnap van die een gebeurtenis wat hom byna vernietig het. Daarom vermy hy nou enige verdere komplikasies – veral vroue – in sy lewe. Sal hy kan aanbeweeg, en die hartseer van vier jaar gelede begrawe? Boonop moet Livie ook besluit of sy kans sien vir ’n toekoms saam met Bart.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Elsa Winckler
Binding
Kindle Edition
Edition
1
EISBN
9780624086192
Format
Kindle eBook
Label
Satyn
Manufacturer
Satyn
NumberOfPages
171
PublicationDate
2018-09-06
Publisher
Satyn
ReleaseDate
2018-09-20
Studio
Satyn