Swart op Wit (Afrikaans Edition)

Swart op Wit (Afrikaans Edition)

Product ID: B00FI7M1FM Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Swart op Wit (Afrikaans Edition)

“My dinkgoed het deurmekaar geraak,” sê Annelie Botes.

’n Aantal jaar gelede het ’n mediastorm om dié Kammanassiekind se kop losgebars. Dit was ’n donker tyd in haar lewe, maar sy is terug op die enigste manier wat sy kén, swart-op-wit loop sy haar spore van vyf-en-vyftig jaar na en deel met die leser dinge wat sy nie verstaan nie, wat haar bang maak en wat haar bly maak. Sy doen dit vir haar kinders en hulle kinders se kinders. “Want niemand op aarde wil spoorloos die langleer klim nie,” sê sy.

Tussenin lees ons ook hoe die tóé al rebelse Annelie as tiener verlief raak op die man wat steeds die wyse, gryse engel Gabriël aan haar sy is. Oor al die berge en dale heen vlieg dié twee saam.

Moeiteloos glip sy tussen kontrasterende stories: jongliefde, oumensliefde, tye toe die liefde ontbreek het. Soms lag sy uit haar agterkeel oor Basjan-kat wat sy gebied op haar skoot gemerk het, ander kere sak sy gebroke op haar knieë neer oor Jabu se rooi baadjie ...

“Ek sukkel met die lewe,” sê sy, “niks kom ooit vir my maklik nie. Maar ek hou nooit op om te probeer nie. Die jimmele weet...”

Technical Specifications

Country
USA
Author
Annelie Botes
Binding
Kindle Edition
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
0
Label
Naledi
Manufacturer
Naledi
NumberOfPages
259
PublicationDate
2013-09-27
Publisher
Naledi
ReleaseDate
2013-09-27
Studio
Naledi