Tannie Pompie se oorlog: In die Driehoek van die Dood (Afrikaans Edition)

Tannie Pompie se oorlog: In die Driehoek van die Dood (Afrikaans Edition)

Product ID: B00T6FVNRY Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Tannie Pompie se oorlog: In die Driehoek van die Dood (Afrikaans Edition)

In Pompie van der Westhuizen se plaaskombuis buite Tsumeb het die skote nooit geklap nie. Maar die oomblik wanneer sy agter haar weermagradio's ingeskuif het, het die Grensoorlog om haar begin woed.
Hierdie aangrypende boek vertel die ware verhaal van die boeregemeenskap van die sogenaamde Driehoek van die Dood in Suidwes en hoe hulle by die oorlog ingetrek is. Swapo-insurgente het die land jaarliks deur dié gebied binnegesypel om sagte teikens aan te val. Deon Lamprecht herskep die gebeure om 'n Swapo-hinderlaag in die gebied met 'n onmiddellikheid wat jou aan die keel gryp. Hy beskryf dit vanuit die perspektief van kommandant Roland de Vries, bevelvoerder van 61 Meg, die burgerlike vrywilligers en tannie Pompie, wie se man en skoonseun in die hinderlaag was. 'n Spannende en diep menslike storie wat wys daar is geen wenners in 'n oorlog nie.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Deon Lamprecht
Binding
Kindle Edition
Edition
1
EISBN
9780624072393
Format
Kindle eBook
Label
Tafelberg
Manufacturer
Tafelberg
NumberOfPages
204
PublicationDate
2015-01-27
Publisher
Tafelberg
ReleaseDate
2015-02-10
Studio
Tafelberg