VOLLERMAAN (Afrikaans Edition)

VOLLERMAAN (Afrikaans Edition)

Product ID: B071Z2852P Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

VOLLERMAAN (Afrikaans Edition)

Jannike vind geluk in haar verhouding met rykmanseun, Niel Hardy. Hy oortuig haar daarvan dat die geheim van hulle liefde vir mekaar, juis die kosbaarheid van hulle verhouding onderstreep – dat niemand dit kan aanraak nie en dat dit net aan hulle twee behoort. Maar die verhouding verloop anders as wat Jannike gedroom het en sy word gekonfronteer met die verskil tussen realiteit en droom. Dis egter nie net haar droom wat versplinter nie, maar ook die verhouding met haar ouers. Alleen en gestroop, bly sy agter met die vrug van ʼn verbode liefde. Albert Reitman leer haar dat die fases van die maan, donkermaan en nuwemaan, wel kan lei tot ʼn vollermaan en dat hoop en vervulling tog in die toekoms kan wag. In hierdie sensitiewe verhaal, ontgin Maria M Bekker die tema van hoop en onselfsugtige liefde wat selfs in die moeilikste omstandighede sin aan menselewens gee. VOLLERMAAN is deur Lapa Uitgewers in hardeband onder die titel: DONKERMAAN, NUWEMAAN gepubliseer en word nou met trots deur die skrywer as e-boek aangebied.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Maria M Bekker
Binding
Kindle Edition
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
NumberOfPages
248
PublicationDate
2017-05-09
ReleaseDate
2017-05-09