Vermis op Allesverloren (Afrikaans Edition)

Vermis op Allesverloren (Afrikaans Edition)

Product ID: B00O351C8W Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Vermis op Allesverloren (Afrikaans Edition)

"Die rykes kyk na mekaar, die armes moet na hulleself omsien. Of alle klein dorpies dit doen, weet ek nie, maar Allesverloren doen dit beslis. Aanmekaar. En die ergste van alles is dat hulle dit nie eens meer agterkom nie. Dit word net van geslag tot geslag so aangegee. Jy raak gewoond daaraan om saam met jou kliek te swem om bo te bly. Ek dink tannie Erta het moeg geraak vir swem. En omdat sy verkies het om anders te leef, het hulle haar verwerp."
Wanneer Melinda een oggend opstaan, het haar tante Erta eenvoudig spoorloos verdwyn. Hoekom lê die skêr, verf en karton nog op die kombuistafel asof sy onderbreek is? Waarom het sy nie ’n briefie gelos soos sy altyd maak nie? Jare gelede is Erta deur die dorpenaars as ’n heks gebrandmerk oor haar kruierate en eksentrieke gedrag, veral nadat Oudominee begin het met sy vendetta teen haar. Melinda vermoed onraad en al plan wat sy het is om Barrie Barnard, privaatspeurder en buitestander, in te roep om Erta te vind voor dit te laat is.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Anchien Troskie
Binding
Kindle Edition
Edition
1
EISBN
9780795706929
Format
Kindle eBook
Label
Kwela
Manufacturer
Kwela
NumberOfPages
248
PublicationDate
2014-09-14
Publisher
Kwela
ReleaseDate
2014-10-05
Studio
Kwela