Vlug 527 (Afrikaans Edition)

Vlug 527 (Afrikaans Edition)

Product ID: B073VQZV4Y Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Vlug 527 (Afrikaans Edition)

Hierdie verhaal vertel die verhaal van Kaptein Danie Viljoen wat vir Orion Lugdiens werk. Danie was ‘n offisier in die lugmag waar hy menigte jong veg vlieëniers opgelei het en hy was baie goed in dit wat hy gedoen het. Nogtans het hy baie gewonder hoe hy sou vaar in ‘n nood situasie as hy die raad wat hy vir sy studente gegee het, self moes toepas.

Toe Kaptein Riaan de Jong hom dus vra om vir hom in te staan as Kaptein op sy vlug saam met Eerste Offisier Marelize Van Niekerk, was die versoek geensins ongewoon nie. Hy het dit tog immers al baie gedoen, maar daar geen manier wat hy sou kon weet wat die dag alles met hom sou gebeur of op watter maniere hy getoets sou word nie.

Wat begin het as ‘n normale roetine vlug van Johannesburg na die Kaap het baie gou ontaard in ‘n nagmerrie vlug waar mense tot die uiterste getoets sou word. Nie net die wat op die vliegtuig was nie, ook die wat op die grond was, want vir baie was dit hulle eerste ondervinding in ‘n noodgeval.

Die verhaal van Vlug 527 is ‘n verhaal vol allerhande wendings en verrassings! Hierdie verhaal gaan u op die punt van u sitplek hou van begin tot einde. Maak dus u sitplekgordel vas en maak gereed vir die rit van u lewe!

Technical Specifications

Country
USA
Author
Nico Visagie
Binding
Kindle Edition
EISBN
9781928401445
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
Label
Plat Aarde Uitgewers
Manufacturer
Plat Aarde Uitgewers
NumberOfPages
218
PublicationDate
2017-07-10
Publisher
Plat Aarde Uitgewers
ReleaseDate
2017-07-10
Studio
Plat Aarde Uitgewers