'n Bruid vir Don Richardo: Afrikaans Edition

'n Bruid vir Don Richardo: Afrikaans Edition

Product ID: B077XB3DT1 Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

'n Bruid vir Don Richardo: Afrikaans Edition

Don Richardo Sanchez het ‘n verloofde dringend nodig en stel sy sekretaresse Megan aan vir die doel, min wetende dat die persoon wat hy saam met hom neem na sy oupa se eiland eintlik Leoni Neetling, Megan se tweeling is.
Nadat hy uitvind wie Leoni regtig is trou, hy met haar sonder haar medewete en volstrek hulle huwelik. Toe sy uitvind hy is ‘n Mafia don, moet sy dit maar gelate aanvaar want hy hou die lewens van haar sussies oor haar kop en sy kan niks daaraan doen nie.
Hulle lewens is nie net maanskyn en rose nie, al raak sy dolverlief op haar oorheersende befoeterde man, maar dit vat ‘n onverwagse swangerskap en vir haar om siek te word, vir Richard om te besef hy het haar oneindig lief en wil haar nie verloor nie.

Nota: Die is nie 'n politiese korrekte boek nie - die mans in die boek is oorheersend, domineerend en toetaal en al alpha man. Sodra die besef by hulle insak dat hulle lief is vir die vrou in hulle lewe sal hulle alles in hulle vermoe doen hom haar te beskerm en te laat voel soos die enigste persoon op aarde.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Christien Frances
Binding
Kindle Edition
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
NumberOfPages
274
PublicationDate
2017-12-03
ReleaseDate
2017-12-03