Anderkant Pontenilo (Afrikaans Edition)

Anderkant Pontenilo (Afrikaans Edition)

Product ID: B00BW76E1O Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Anderkant Pontenilo (Afrikaans Edition)

Die Tweede Wêreldoorlog verdeel nie net die wêreld nie, maar ook gesinne. In die Fourie-huishouding staan Pa by Hertzog wat neutraal wil bly, Oupa by Smuts wat tot die oorlog toetree en die seuns by Malan wat die oorlog teëstaan. Binne hierdie milieu maak ons kennis met De Wet en Klara, Gerbrand en Christine – jongmense met drome en aspirasies wat elkeen op ‘n unieke manier deur die oorlog beïnvloed word. En in ‘n klein Italiaanse dorpie woon die beeldhouer Guiseppe Romanelli en sy seuns. Ook Don Veneto en sy pragtige dogter Gina. Die dorpsmense het van altyd af geweet dat sy en Antonio, Guiseppe se een seun, vir mekaar bestem was; die twee raak spoedig verloof. Antonio word opgeroep om in Noord-Afrika te gaan veg, maar hy word ‘n krygsgevangene en beland op die Fouries se Bosvelplaas in Suid-Afrika waar hy klipwerk doen. En hier ontmoet hy vir Klara, ‘n meisie wat ‘n vriend en geesgenoot word...‘n Eg menslike verhaal wat met insig en begrip uitbeeld dat oorlog álmal raak. En dat die bruê wat ons bou soms ‘n opdraand pad aan die anderkant het.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Irma Joubert
Binding
Kindle Edition
Edition
1
EISBN
9780624060499
Format
Kindle eBook
Label
Tafelberg
Manufacturer
Tafelberg
NumberOfPages
514
PublicationDate
2011-04-28
Publisher
Tafelberg
ReleaseDate
2011-04-28
Studio
Tafelberg