Kronkelpad (Afrikaans Edition)

Kronkelpad (Afrikaans Edition)

Product ID: B00BW76OLE Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Kronkelpad (Afrikaans Edition)

Kronkelpad is die derde boek in die trilogie waarvan Anderkant Pontenilo en Pérsomi die eerste twee is. Die verhaal speel af in die jare 1938–1960, met die slot in 1986.Lettie Louw (Klara se slim vriendin uit Pontenilo en die dokter wat in Pérsomi in die hofsaak getuig) en Marco Romanelli (Antonio se aantreklike broer wat in Italië in ’n Joodse kamp beland het in Pontenilo) is in hierdie boek die hoofkarakters.Lettie se vriendinne raak almal verlief op aantreklike mans en trou die een na die ander – niemand sien vir Lettie raak nie. Maar sy besluit nietemin om die beste dokter vir haar mense te word. Sy gaan in 1947 terug na die Bosveld-dorpie en neem haar pa se praktyk oor.Nadat hy die konsentrasiekamp oorleef het, is Marco ’n baie siek, verswakte man wanneer hy teen die einde van 1945 na sy ouerhuis in Noord-Italië terugkeer. Antonio, wat na Suid-Afrika terugkeer om met Klara Fourie te trou, oorreed hom egter om na Suid-Afrika se warm, droë Bosveld te verhuis. So beland Marco in 1948 op dieselfde Bosvelddorpie as Lettie, wat sy dokter word.Die liefde blom tussen hulle, maar dan breek die polio-epidemie van die jare vyftig uit – met tragiese gevolge.Die trilogie word op boeiende wyse afgesluit dáár waar dit begin het – in die Italiaanse dorpie hoog bo in die Alpe.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Irma Joubert
Binding
Kindle Edition
Edition
1
EISBN
9780624061342
Format
Kindle eBook
Label
Tafelberg
Manufacturer
Tafelberg
NumberOfPages
377
PublicationDate
2011-09-15
Publisher
Tafelberg
ReleaseDate
2011-09-15
Studio
Tafelberg