Persomi (Afrikaans Edition)

Persomi (Afrikaans Edition)

Product ID: B00BW76DS8 Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Persomi (Afrikaans Edition)

Boelie is Mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Pérsomi is die bywonerskind. Maar Pérsomi is slim, waarskynlik te danke aan haar onbekende biologiese pa. ’n Baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen Boelie en Pérsomi, maar iets hou Pérsomi terug – waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie? En wanneer sy as baie jong prokureurtjie inwillig om die Indiërwinkeliers se gedwonge verskuiwing in die hof te beveg, bring dit haar in direkte konflik met die gemeenskap – én met Boelie. Te midde van alles bly die vraag: wie is Pérsomi se pa? En wanneer sy eindelik uitvind, hoe sal dit haar lewe beïnvloed? Want daar blyk ’n bloedverwantskap tussen haar en Boelie te wees . . . Hierdie roman, wat aansluit by die topverkoper Anderkant Pontenilo, speel af in die Bosveld teen die agtergrond van die stormagtige politiek van die 1940’s en die Apartheidswette van die 1950’s.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Irma Joubert
Binding
Kindle Edition
Edition
1
EISBN
9780624060505
Format
Kindle eBook
Label
Tafelberg
Manufacturer
Tafelberg
NumberOfPages
576
PublicationDate
2011-04-28
Publisher
Tafelberg
ReleaseDate
2011-04-28
Studio
Tafelberg